Kontak Ons

Huntley: 082 828 5157

Elna: 082 772 0641

 

Faks: 086 698 1235

 

E-pos: info@berlinjag.co.za

 

POSBUS 103

Alldays

0909

 

          ******

Vir besprekings, vul

asb die besprekingsvorm

in, aangesien telefoniese

kontak nie altyd moontlik

is nie. Ons sal u kontak,

met bevestiging of

alternatiewe datums.

 

 2017 JAGPAKKETTE :

OPSIE 1 :

R5 400 - Arriveer Donderdag en vertrek Sondag - sluit die volgende in:  Dagfooi vir 1 jagter, selfsorgakkommodasie, 1 x Waterbokkoei, 1 x Rooibokram, 1 x Vlakvark.   

R5690 vir bogenoemde pakket dan arriveer u Sondag en vertrek Donderdag.

OPSIE 2

R9100 - Arriveer Donderdag en vertrek Sondag en sluit die volgende in :  Dagfooi vir 1 jagter in selfsorgakkommodasie 1 x Gemsbokbul of Gemsbokkoei, 1 x Rooibokram, 1 x Vlakvark

R9390 vir bogenoemde maar u arriveer Sondag en vertrek Donderdag

OPSIE 3

R7500 - Arriveer Donderdag en vertrek Sondag - sluit die volgende in :  Dagfooi vir 1 jagter, selfsorgakkommodasie, 1 x Blouwildebeesbul, 2 x Rooibokooie, 1 x Vlakvark

R7790 vir bogenoemde maar u arriveer Sondag en vertrek Donderdag.

OPSIE 4

R8800 - Arriveer Donderdag en vertrek Sondag - sluit die volgende in: Dagfooi vir 1 jagter, selfsorgakkommodasie, 1 x Blouwildebeeskoei, 2 x Rooibokooie, 1 x Waterbokkoei, 1 x vlakvark

R9090 vir bogenoemde maar dan arriveer u Sondag en vertrek Donderdag.

ADDISIONELE DIERE KAN GESKIET WORD VANAF GEWONE PRYSLYS

 


 

 

 

Akkommodasie is in ten volle toegeruste jagkamp
Eenhede word daagliks skoongemaak
Elke jagter kry 'n veldgids/spoorsnyer met 'n 2-rigting radio wat met kantoor/huis verbinding is .  Sodra diere geskiet is word voertuig gestuur om te laai. 

Vrieskamer is beskikbaar indien u vleis wil vries voor vertrek.

Besoekers rekord

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday9
mod_vvisit_counterYesterday26
mod_vvisit_counterThis week60
mod_vvisit_counterLast week88
mod_vvisit_counterThis month148
mod_vvisit_counterLast month570
mod_vvisit_counterAll days165271

Facebook

Ons Weer

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player