Akkommodasie word aangebied in Berlin plaas se lieflike grasdak chalets. Lapa en kroeg fasiliteite beskikbaar.

Ten volle toegerusde Chalets toegerus met warm en koue lopende water, in en-suite badkamers

 

• Akkomodasie - linne en skoonmaak van eenhede

 

• KAMP is ook beskikbaar vir buiteseisoen - wegbreek naweke

 

**Etes kan teen addisionele koste verskaf word op aanvraag