Omdat ons geen Telkom lyne het nie, is selfoon kommunukasie die enigste opsie, maar ons opvangs is baie swak. Daarom verkies ons dat navrae per e-pos geskied.

 

Om 'n bespreking te maak, vul asb die besprekingsvorm in, en fax / e-pos terug aan ons. Ons sal met u in verbinding tree met 'n bevestiging of alternatiewe datums.

 

Besprekingsvorm