Kontak Ons

Huntley: 082 828 5157

Elna: 082 772 0641

 

Faks: 086 698 1235

 

E-pos: info@berlinjag.co.za

 

POSBUS 103

Alldays

0909

 

          ******

Vir besprekings, vul

asb die besprekingsvorm

in, aangesien telefoniese

kontak nie altyd moontlik

is nie. Ons sal u kontak,

met bevestiging of

alternatiewe datums.

 

Dagtariewe as volg:

Let wel:  'n minimum van 4 dae moet  bespreek   word  vir alle jagte. Hierdie minimum
is ingebring om vir die jagter die geleentheid te gee om seker te maak dat alle diere
gekry word waarvoor jagter beplan het.

Akkommodasie sluit in:
* Ten volle toegeruste kamp
* Linne en daaglikse skoonmaak van eenhede
* Veldgids/Spoorsnyer met 2 rigting radio
* Akkommodasie vir biltong jag is selfsorg
* Arriveer tyd is om 10:00, en moet kamp ontruim om 09:00 opdie laaste dag.

 

Jagters Nie-Jagters  Troffee jagters
R400 R250  R1 600

*Let wel dat die volgende ingesluit word vir Troffee jagters:

*Akkommodasie met 3 etes ingesluit daagliks

*Proffesionele jagter met 'n jag-voertuig

* skinner/spoorsnyer 

Besoekers rekord

mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterToday9
mod_vvisit_counterYesterday26
mod_vvisit_counterThis week60
mod_vvisit_counterLast week88
mod_vvisit_counterThis month148
mod_vvisit_counterLast month570
mod_vvisit_counterAll days165271

Facebook

Ons Weer

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player